Suzzanne

Admin Manager and student in South Africa

 

Suzzanne isn't in your network.  Add Suzzanne

About me

I am an easy going, talkative, happy-go-lucky person. LOL baie mense sê ek praat baie, maar ek dink ek het net baie om te vertel, nie dat ek regtig so baie praat nie. Weet mos hoe melodramaties mense kan wees. I am studying my degree in education after which i would like to go and explore another country en dan wil ek gaan bungee jumping doen!!!!!Ek dink dit sal baie lekker wees en ek kan nie wag nie!! o ek is ook baie optimisties soos julle kan aflei en ja ek kan ook skaam wees, dalk nie altyd nie, maar die gedagte is daar.
Interests
I love rugby, cricket, swimming, dancing, mountain climbing, jogging and i love to gym. I like going to the movies and and and...